Loft-room
Die “LOFT” kamer bied een dubbel groote bed wat twee mense slaap . Jy het ‘n klein sitkamer en ‘n pragtige uitsig oor die Karoo. Daar is ook n bad, asook TV, Yskas, haardroer, ketel en koffie en tee geriewe. . Die kamer is ook toegerus met met linne, handoeke asook alle eet gerei.