Iron Room

Die yster kamer bied een koninging groote dubbel bed wat twee mense slaap. Daar is ook n bad en stort asook TV, Yskas, haardroer, ketel en koffie en tee geriewe. . Die kamer is ook toegerus met met linne, handoeke asook alle eet gerei.