Dining-areas

Op die stoep is daar n heerlike kuier area ook met sy eie TV en braai geriewe. Die stoep area bied plek vir ongeveer 40 gaste.

Daar is verder ook n groot tuin met kuier area asook n swembad en braai area waar gaste lekker kan braai en swem.