Karoo Kombuis Koffiewinkel

 

Op die perseel is daar n koffie winkel waar ligte etes en n verskeidenheid drink goed geniet kan word. “ We also cater for a wide variety of functions” .