Cane Room

Die rottang kamer bied twee enkel beddens waar twee enkel persone kan slaap. Daar is ook n bad en stort asook TV, Yskas, haardroer, ketel en koffie en tee geriewe. . Die kamer is ook toegerus met met linne, handoeke asook alle eet gerei.